Best Poem of Ula Goss

Eksamen
Ek sit in leerkokon, toegespin
Met boeke wat my kogel
Ek dwaal in warboel van feite
Aleen tussen sitoplasma en mitochondria
wat my met hul lettergrepe terg
Eksamen! Eksamen!
Hande wat my rug koud balsem
Memoriseerings misie
‘n Soek na verlore goud
Alles kom tot niet
in die oop l . . .
Read the full of Eksamen
Digkuns
Digkuns is skilder
Elke woord ‘n kleur op die palet
Deur die digter se pen gesmee
Die oorsprong is van hart en siel
Met passie gebind
Net dan ‘n meesterstuk op wit
En swart ‘n reënboog lewe gee
Read the full of Digkuns